Blog

Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie

Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie

Laerskool Gansbaai

Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie

Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou. Die dag was vol pret en waardevolle saam-wees as groep, nadat 'n jaar van harde werk tot 'n einde gekom het. Die dag het begin met 'n gesellige piekniek onder die groot bome waar hulle saam geëet, gekuier en gelag het. Hulle het daarna die diere gevoer en so ook geleer hoe diere versorg word. Die leerders het lekker baljaar op die klimrame en groot grasperke. Elke leerder het 'n melkskommel ontvang - die perfekte manier om op 'n warm dag af te koel en die jaar se suksesse te vier. Dankie aan Groeneweide wat ons altyd so vriendelik ontvang.

Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

How to Define Your Dreams and Take the First Step

How to Define Your Dreams and Take the First Step

We can become trapped in our inner battle because one part of us is still fighting what we want to break free from...

Horseback Adventures

Horseback Adventures

Make your top bucket list dream come true...

See All Articles