5 Bote vir 90kg vis

5 Bote vir 90kg vis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Onderskeidelik links en regs is Salmon Herselman en Thys Fourie elk met ‘n mooi Makriel, met Salmon wat ook sy pragtige Rooi Roman vertoon

Die Birkenhead Boothengelklub se boothengelaars voel heel tevrede met hulle onlangse maandelikse boothengel-kompetisie - “behalwe dat die see so stil was dat ons eintlik op ‘n dam visgevang het,” was die eenparige kommentaar wat gelewer is. ‘n Mooi aantal bote (5) het ingeskryf en al 5 het ingeweeg, met ‘n totale bemanning van 14 wat deelgeneem het, insluitend 2 dames.

Nege verskillende spesies is ingeweeg en die totale aantal vis wat ingeweeg is, was 130 met 'n totale massa van 90.15kg, wat ‘n gemiddeld van 6.44kg per hengelaar beteken. Volledige uitslae is soos volg: Swaarste vis, De Wet Giliomee (Rooi Roman - 2.1kg); 2de Swaarste vis, Johan Burmeister (Rooi Roman - 1.9kg); Swaarste sak, Johan Burmeister (5 spesies - 11.20 punte); 2de Swaarste sak, Jean Downing en De Wet Giliomee (2 spesies - 9.68 punte); Swaarste bootgemiddeld, Relêks 2 van Jean Downing (4 spesies - 10.76 punte); 2de Swaarste bootgemiddeld, Nu Nu van Johan Burmeister en Gawie Krugel (5 spesies - 9.98 punte); Dame Swaarste sak, Dixie Walsh (2 spesies - 9.41 punte). Die 1ste 3 voorlopers in die onderskeie kategorieë is: Bootkampioene - Nu-Nu van Johan Burmeister en Gawie Krugel (27.80 punte); Relêks 2 van Jean Downing (22.76 punte); Laura 2 van Raymond Rabe (18.07 punte). Mans Visvangkampioene - Johan Burmeister (27.39 punte); Jean Downing (20.88 punte); Salmon Herselman (19.33 punte); Dames Visvangkampioen - Dixie Walsh (14.86 punte). Kennis moet geneem word dat boothengelkompetisies nie meer noodwendig op die 1ste Saterdag van elke maand plaasvind nie.

Die volgende boothengelkompetisie is vir 24 Mei 2014 geskeduleer, insluitend die gebruiklike en gesellige aandfunksie. Dan word ‘n gesellige Moedersdagete vir Sondag, 11 Mei beplan, wat nie misgeloop moet word nie. Kompetisienavrae kan aan Johan Burmeister, wedstrydsekretaris, by 082-895-7647 gerig word en Klubnavrae aan Philip Fourie, voorsitter, by 082-747-3634.

Hardus Botha

5 Bote vir 90kg vis

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles