Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

WOENSDAG 16 APRIL

1.  Royce woods  40

2.  June Rahn 39

3.  Leon Hattingh 38

4.  Rob Jerrard 37

5.  Johan Pieterse 35

SPOG TWEES: Daan Victor en Lambert Smith. NAASTE AAN DIE PENNE:  Lambert Smith (2 & 11), Daan Victor (8 & 17 en no 15).  

Die Vrydag se HOENDERKOMPETISIE is op Donderdag 17 April gespeel as gevolg van Goeie Vrydag.

1. George Hunt 20

2. Wilmien Harris 19

3. Jannie Brandt 18 en Daan Victor  17

Edwin Harris het die naaste aan die pen gewen.

Clive Bailey en Wally van Collar

SATERDAG 19 APRIL - Wat 'n geslaagde dag was dit nie!!!! Die komitee het dit die MAINTENANCE-DAG  genoem. Daar is gepoog om genoeg geld in te samel om 'n nuwe masjien vir die sny van die setperke en bowwe aan te koop. Die kaptein Bev Swart, het by die prysuitdeling al die name van die gholfers genoem wat so mildellik bygedra het tot hierdie poging. Die Gansbaai gholfklub het die voorreg om op sekere mense se nommers te druk (ongelukkig is dit feitlik altyd dieselfde mense). Baie nie-gholfers het ook bygedra en die komitee waardeer dit opreg. Die baan was vol spelers (baie dankie aan die besoekers) en die doel is bereik. Die wenners is Clive Bailey en Wally van Collar. Die kompetisie was 'n American Scramble en die uitslae is as volg:

1. Clive Bailey en Wally van Collar 60

2. J.Walther en Solly Wessels 61

3. Bev Swart en Steve Muller 61

4. Andrey Roos en Jakkie Beukes 61

5. Christo Spanellis en Malcolm Bury  61

6. L Hugo en S Hugo 61

Die kort gate is gesponser deur James Scholtz  en gewen deur J. Brandt, G. Hunt en C. Spanellis.

ONTHOU DIE STEAK BRAAI  2  MEI  EN OP 3 MEI 'N GROOT DAG WEEREENS GEBORG DEUR DIE HARRIS-FAMILIE

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club

Tel: 028 384 1441              Fax: 028 384 1225             E-mail: gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles