Mooi vangs by Uilenkraalsmond

Cornelis, seun van Piet en Ena Smal van Franskraal, met sy mooi vangs op die sand anderkant Uilenkraalsmond.