WOENSDAG SLOEGTERS 23 APRIL
1. George Hunt 40
2. ET Engelbrecht 38
3. June Rahn 36
4. Paul Dippenaar 34
Spog Twees: Paul Dippenaar (17) en George Hunt (2). Naaste aan die penne: June Rhan (2 & 11) en Paul Dippenaar (8 & 17).
VRYDAG HOENDERKOMPETISIE 25 APRIL
1. L Hattingh 23
2. D van der Merwe 21 (pragtige een onder baansyfer)
3. J Brandt 18
4. J Beukes 17
SATERDAG (IPS ) 26 APRIL
Daniel van der Merwe behaal twee spogtwees (17 en 15) en Sollie Wessels op no 11.
1. J Rahn 38
2. Daniel van der Merwe 37 (weer 'n uitstekende bruto 72)
3. Daan Victor 36
4. Royce Woods 35
ONTHOU KAARTJIES VIR DIE STEAKAAND BY KLUB BESKIKBAAR BESPREEK VROEG!!!!!!!!! GROOT GHOLFDAG 5 MEI DIE HARRIS- FAMILIEDAG
Groetnis, Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com