Suid Boland Netbal

Laerskool Gansbaai is baie trots op dié vier dogters wat in die Suid-Boland-skolespan opgeneem is. Hulle volgende proewe vind plaas op 10 Mei 2014 in die Paarl.  Hulle is vlnr:  0/12 - Niveena Jantjies, Kayla Nortjé, Fiona Fourie en 0/13 – Jurinda Martin.