Steak ete - 28 November

Gansbaai Gholfklub hou weer hul maandelikse Steak ete, Vrydag 28 November. Kom eet heerlik saam!

Steak ete teen net R50 pp, sluit in steak, slaai en brood! Kom geniet n heerlike gesellige aand saam met ons by Gansbaai Gholfklub. Steak sal gereed wees vanaf 7 uur, bespreek by die gholfklub!

steak ete_1