VGK Vrouediens Blompark Nuus

VGK Vrouediens Blompark Nuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vlnr: Eva Fisher Mona Julies Elizabeth Kondokter

Op Sondag 15de September het VGK Vrouediens weer bymekaar gekom. Die klompie vroue kom gereeld bymekaar en het op hierdie Sondag angstig gesit en wag vir twee verteenwoordigers van Gansbaai VLV om hulle gebak te kom be-oordeel. Hulle het in 3 Spanne opgedeel, en almal in die span het bygedra tot die bestanddele vir die koek, 'n besonderse een.

Die  besonderse koek se naam is 'n Bybelse Koek, en is glo in die bybel se tyd gebak. 'n Suurdeeg Koek, vol heerlike vrugte, met 'n bo-laag van gekookte vye.

Annatjie Liebenberg en Rienie Lüdick het die voorreg gehad om die koeke te be-oordeel, heerlik geproe daaraan, deeglik bestuurdeer, en die beste een uitgekies.
1ste was Elizabeth Kondokter , 2de Mona Julies, en 3de Eva Fisher. Die vergadering is toe afgesluit met die bediening van tee.

Hierdie is Annatjie en Rienie se tweede besoek aan VGK Vrouediens. Vroeër in die jaar het hulle die dames gaan wys om slaapsakke uit koerantpapier en plastiese sakke te maak. Die dames het ywerig deelgeneem en die klaar gemaakte slaapsakke is later uitgedeel aan behoeftiges. Hierdie is 'n projek wat deur Vroue Landbou Vereniging Kaapland (VLVK) van stapel gestuur is verlede jaar.

Dit is 'n op en wakker Vrouediens, en dit was 'n voorreg om hulle weer te besoek.

Rienie Lüdick 

VGK Vrouediens Blompark Nuus

Rienie Ludick

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles