Laerskool Okkie Smuts Gr 1 Lenteloop

Op 2 September het Laerskool Okkie Smuts hul lenteloop gehad.
Wat 'n genotvolle tyd het kinders, ouers en leerders gehad. Hier is die Gr 1 leerders.