Academia Gholfdag groot sukses

Academia Gholfdag groot sukses

Gansbaai Courant

Tommy Wilson (Prinsipaal), Ernst Nieuwoudt (Voorsitter Beheerliggaam), Helene Segal en Andrè Oosthuizen (Hoofborg)

Saterdag 14 September het Academia hul eerste gholfdag ten bate van die skool gehou. Die Skoolbeheerliggaam het die idee gekry en het met Helene Segal, een van die personeellede van die skool, die wiel aan die rol gesit. Terwyl die manne buite die gholfballe rondgeslaan het, is ‘n heerlike ontbyt in die klubsaal bedien. Lede van die publiek kon kaartjies koop en het werklik waarde vir hul geld gekry. ‘n Hele paar manne het teen die einde van die dag met lekker pryse weggestap.

Academia Gholfdag groot sukses

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More