Gansbaai: Tussen Land en See - Kunstige Geluk

Gansbaai: Tussen Land en See - Kunstige Geluk

Gansbaai Stories



Ek loop op pad huis toe ‘n ou met ‘n matroospet en sandale langs die Franskraal-karavaanpark raak. Ek wys hom ‘n pragtige molslang wat net oor die pad seil. Ons gesels toe ‘n bietjie; sy naam is Jack en hy vertel my hy was joernalis op PE; sy laaste baas blyk toe ‘n ou universiteitsmaat van my te gewees het.

Jack het na sy aftrede ‘n plasie by Botrivier vir iemand gaan oppas. Daar hoor hy toe Gregoire Boonzaaier woon nog op Onrus. Hy skryf toe ‘n lofgedig vir Gregoire, klim op sy trapfiets en gaan oorhandig dit persoonlik aan die bejaarde skilder.

Dié is toe so dankbaar vir die onverwagse eerbetoon dat hy Jack vra om vir hom ‘n paar skilderye uit te te soek van dies wat aan die muur hang en skynbaar nie verkoop kon word nie. Jack doen so en neem hulle baie dankbaar huis toe.  
 
 Die baas van sy plasie verkoop dit toe en Jack moet trek. Ten einde raad stuur hy sy paar Boonzaaiers na ‘n afslaer met die hoop om darem ietsie daarvoor te kry. Na maande kry hy ‘n tjekkie vir .... R160 000!

“Ek koop toe vir my ‘n huisie in die karavaanpark, en hier is ek!” vertel Jack. Wonderlik hoe die toeval soms werk.

Gansbaai: Tussen Land en See - Kunstige Geluk

Gansbaai: Tussen Land en See

For those who have lived in or visited the quaint fisherman’s village of Gansbaai, it has secured itself a special place within our hearts. The friendly and welcoming residents makes you feel right at home and combined with the unspoiled nature, it truly is something special.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Loft Room? No Problem.

Loft Room? No Problem.

Home owner wants to do a loft room but there is a problem... We at Design-Co see no Problems only Approtunity.

Design Co-operative
Business Breakfast

Business Breakfast

Our first Business Breakfast for 2018

Program vir week 21-27 Mei 2018

Program vir week 21-27 Mei 2018

Markdag elke Vrydag. Saterdag VGK Basaar in Blompark

NG Kerk Gansbaai
Funky Challenge 2018

Funky Challenge 2018

Grab a wrench and start tightening those bolts and adjusting your seat because the two-day MTB Funky Challenge is fast approaching!

Funky Fynbos Festival
The ULTIMATE bucket list tick!

The ULTIMATE bucket list tick!

The ULTIMATE bucket list tick...

The "lost asteroid" 203 000 km from us

The "lost asteroid" 203 000 km from us

Passing at half the distance to the Moon, the "lost asteroid" was just 203 000 km from us on the 15th May...

See All Articles