Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdag om 06h30 op Kimberley losgelaat. Die duiwe het volgens GPS gemeet 826 km gevlieg. Die wenduif was reeds Saterdagmiddag om 18h50 by die huis. Uitslae is soos volg:

KIMBERLEY

Louis & Johannes 1ste, 2de, 4de,15de

Jurie Swart 3de, 5de, 6de, 7de, 9de, 10de

Corinne & Janine 8ste,12de

A Scheepers 11de

H Hitge 13de, 14de

Groete, Corinne