Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdag op Victoria-Wes om 08h00 losgelaat. Die wenduif was in sterk wind om 16:09 weer by die huis. Die afstand volgens GPS gemeet is 499km.
Die uitslae is soos volg:

Victoria Wes JO

Jurie Swart  1ste, 8ste, 14de
Louis & Johannes 2de, 6de, 9de, 12de,
A Scheepers  3de
H Hitge  4de, 5de, 7de, 10de, 11de
D Smith  13de, 15de

Victoria-Wes OPE

Louis & Johannes 1ste, 2de, 3de, 4de, 7de, 12de, 15de
D Smith  5de
A Sceepers  6de
Corinne & Janine 8ste,10de
H Hitge  11de
Jurie Swart  9de, 13de
Japie Swart  14de

Groete Corinne