Akademiese Prestasies: Kwartaal 1
Baie geluk aan die Graad 4 tot 7-leerders wat meriete sertifikate ontvang het vir hul harde werk en deursettingsvermoë in kwartaal 1.
Afwesig tydens neem van foto's:
Graad 4: LJ Swanepoel; Graad 5: Alexander Zimbler
Ons is trots op julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More