Blog

Brood en aartappels vir Beverley Hills

Brood en aartappels vir Beverley Hills

Gans-Berg Nuus / News

Brood en aartappels vir Beverley Hills

Beverley Hills se kinders (±50) en Blompark se kinders (±50) en hulle ma's het breed op Jeugdag, 16 Junie 2025, geglimlag. Dit was tydens 'n besoek aan hulle deur die Sea Gulls Netbalklub onder leiding van Sylvia Jacobs. Die bedrywige netbalspelers het smaaklike broodjies aan die kinders uitgedeel en die ma's het elk 'n plastieksakkie met aartappels ontvang, waarvoor hulle baie dankbaar was. “Ons bedank graag die gemeenskap en borge wat ons in hierdie projek ondersteun het, dit word opreg waardeer,” het Sylvia gesê.

Hardus Botha

Brood en aartappels vir Beverley Hills

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

We safely transported 44 people from Brides Revival Ministry in Botrivier all the way to Johannesburg.

MNRJ Transport
Give a child a head start in 2026

Give a child a head start in 2026

Every year, the Grootbos Foundation supports the children in our Sports Programme...

Grootbos Foundation
See All Articles