Blog

Tema - Maskers

Tema - Maskers

Gansveer Poetry Evening

Tema - Maskers

Ons dra almal maskers.

Party is van lap en rek, maar die meeste is van woorde, daar is glimlagte en goed-voorbereide slagspreuke wat ons gebruik.

Daar is die een wat lag as hy wil huil, die een wat “I am totally fine” sê terwyl sy binnekant skree, of die een wat uiters hard praat sodat niemand die stilte in sy stem en lewe kan hoor nie.

Soms is die masker so dun soos papier en n enkele skewe opmerking, of ’n té vinnige antwoord, of ’n bietjies te veel afkraking kan dit laat skeur, Én tog sien die meeste mense dit nie raak nie, want almal is besig om hulle eie masker reg te trek in die spieël van ander mense se oë.

En partykeer, as die lig net reg val en iemand kyk régtig oplettend, val die masker vir ’n sekonde, net n sekonde.

Dan sien jy die moegheid, die vrees, die insecurity, die alleenheid wat al jare daar sit.

En vir daardie einste sekonde weet hulle albei, ons neem albei deel aan die komedie.

Maar die toneelstuk moet aangaan.

Die ligte moet aan bly.

En ons trek maar weer daardie masker oor ons gesig, want dis veiliger as om kaal gesien te word.

Tema - Maskers

Susan van Zyl

Join us for an enchanting evening of poetry, music, and coffee, where words come alive, melodies soothe the soul, and the aroma of freshly brewed coffee fills the air. Come celebrate the art of expression with heartfelt verses, soothing tunes, and warm conversations. Whether you're a lover of lan...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance results in self-sabotage.

GGAP Fun Club Launch in Franskraal | 24–26 September 2026

GGAP Fun Club Launch in Franskraal | 24–26 September 2026

GGAP invites YOU to BOOK THE DATES for Thursday 24 - Saturday 26 September 2026. 

Security, Solar, Electrical and Hardware Supplies

Security, Solar, Electrical and Hardware Supplies

Looking for reliable security, solar, electrical and hardware products? We’ve got you covered!

Rump or Sirloin - Which One Is Your Favourite?

Rump or Sirloin - Which One Is Your Favourite?

When it comes to steak, rump and sirloin are both great choices...

Prime Cuts Meat
Is Your Wall Ready for a Fresh Coat of Paint?

Is Your Wall Ready for a Fresh Coat of Paint?

Spring is here, which means it’s a great time to tackle those painting projects around the house. 

See All Articles