
Landloopuitslae: Distrikskampioenskappe 21 Junie, Caledon
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe:
• Dogters o.9: Amelie Schrecker 3de; Joné Avenant 4de
• Seuns o.9: Cody Oliphant 2de
• Seuns o.10: Mieke Groenewald 3de; Pippa Pretorius 4de
• Seuns o.10: Ferdinand Tobias 4de; Lourens Long 5de
• Dogters o.11: Isabella Beets 4de
• Seuns o.12: Krige Kotze 5de
Ons is baie trots op elke atleet wat deelgeneem het. Die laaste liga vind plaas op 22 Julie te Rûens Kollege, waarna die Overberg Landloopspan aangewys sal word.










