Nadat reuse suksesse onlangs in Kleinbaai behaal is, word daar 'n dringende tog ernstige beroep op die inwoners gedoen om by hul plaaslike buurtwag aan te sluit. Dit sal nie net die taak van die huidige buurtwag vergemaklik nie, maar ook dié van die plaaslike SAPD. Indien u sou belangstel kan Sers Woens Basson by 082 522 1926 geskakel word.
A/O CW le Roux, SAPD Gansbaai