Sakekamer nuus en kennisgewing: Skole, kleuterskole en bewaarskole wat hulp benodig met armoedeverligting kan baatvind by moontlike projekte wat deur die Departement geloots kan word. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak Neels vir verdere inligting 083 446 7811.
Die volgende ledevergadering sal die 24 Junie plaasvind. Opwindende nuus in verband met die spreker en perseel volg binnekort.
Die AHI president, Ben Deysel, is voorlopig die spreker vir die ledevergadering die 2de September. www.ahi.co.za
Kaartjies vir hierdie geleenthede sal binnekort beskikbaar wees en alle besighede is welkom om dit by te woon.
Kontak ons gerus vir lidmaatskap registrasies.
info@gansbaaibusinesschamber.co.za