Ds Deon Kloppers het verlede Sondag vir die eerste keer by OMGEE Puren bediening by Pearly Beach bedien. Die dienste sal van nou af op Sondae om 11h00 wees met Bybelstudie om 18h30 op Donderdae. Dienste word by die Oord se saal gehou.
Vir enige navrae kan Deon Kloppers (083 234 2199) of Corrie Peens (082 385 4865) gekontak word.