Waarskuwing

Waarskuwing

Gansbaai Courant

Die vyeboom boorinsek, Longhi Horn Beetle, wat tans groot skade aan vyebome aanrig kan nie met "Insecticide Granules" behandel word soos vroeër berig is nie. Die inligting wat in dié verband professioneel aan die Courant verskaf is, was nie korrek nie.

Dié insekdoder kan volgens 'n verteenwoordiger van Efekto onder geen omstandighede vir eetbare gewasse aangewend word nie. Volgens hom kan dit egter wel aanbeveel word vir alle suigende insekte op plante en struike maar is sistemies en dus nie geskik op eetbare gewasse nie.

Daar is volgens Efekto se woorvoerder tans geen produk beskikbaar vir hierdie boorinsek nie.

Francois de Jongh

Foto 1: kewerstadium

Foto 2: larwestadium

Waarskuwing

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More