WOENSDAG 14 MEI
1. J.Rahn 37
2. Sextus Neethling 37
3. Jan Le Roux 36
4. Charlie Bent 32
NEAREST THE PINS: Bev Swart (8 & 17), Sextus Neethling (2 & 11). Spog Twees: R Brandt, J Pieterse en Bev Swart.
VRYDAG 16 MEI
1. L Smith (20)
2. J Nell (19)
3. D Van der Merwe (18)
4. J Brandt (18)
SATERDAG 17 MEI
Die Saterdag kompetisie was die maandelikse houespel en deur Total Kleinbaai geborg. Dankie aan Sakkie van der Merwe.
1. J. Beukes 69 netto
2. Lambert Smith 70
3. Jannie Brandt 71
4. Solly Wessels 73
5. Daniel van der Merwe 74. Daniel het 'n pragtige 77 bruto gespeel en al die Spogtwees (2) en Naaste aan die penne gewen (ook twee van die drie).
MENSE ONTHOU BESPREEK JULLE KAARTJIES!!!!!!
DIT IS WEER STEAKAAND OP 30 MEI.
Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com