Jaarlikse WP Diepsee Hengelvereniging Prysuitdeling 2013

Jaarlikse WP Diepsee Hengelvereniging Prysuitdeling 2013

Gansbaai Courant

Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het :

DP Burger - "WP Team Player of the Year 2013".

Frans Kennedy - Grootste vis in WP Liga 2013 - geelstert van 10.8kg op 4kg lyn.

Anton Kriel - WP rekord vir witsteenbras 2013 - 8.25kg op 6kg lyn.

Robert Dahl (seun van Defrane & Eric Dahl) - "Inshore League South 3rd place (Junior) 2013"  &  Swaarste Vis vir 'n Junior 2013 (Geelstert van 4.52kg).

Jaarlikse WP Diepsee Hengelvereniging Prysuitdeling 2013

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More