Academia Sportuitslae

Academia Sportuitslae

Gansbaai Courant

Academia se rugby - en netbalspanne het op Donderdag 8 Mei kragte met Curro Skool gemeet. Die uitslae was soos volg: Rugby O/15 wen 40 – 0; O/18 wen 15 – 0. Netbal: O/15 wen 15 – 5 en O/18 verloor 9 -13.

Saterdag 10 Mei was die jaarlikse sportdag by Eben Donges. Skole wat teen Academia deelgeneem het was Eben Donges en Bernedino Heights.

Die uitslae was soos volg:

Rugby:

O/15 verloor 0 – 8 teen Bernedino Heights,
wen 22 – 0 teen Eben Donges;
O/16 speel gelykop 7 – 7 teen Bernedino Heights;
O/19 wen 24 – 13 teen Eben Donges.

Hokkie:

O/19 wen 2 – 0 teen Eben Donges.

Netbal:

O/14 verloor 16 – 2 teen Bernedino Heights en wen hul tweede wedstryd 22 – 0 teen Eben Donges; O/15 verloor 2 – 9 teen Eben Donges en O/16 verloor 10 – 16 teen Eben Donges.

Liezel Mostert

Academia Sportuitslae

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More