Bobaas Sjef by GWH

Bobaas Sjef by GWH

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Great White House is bevoorreg om nuwe hoofsjef, mnr Chris Pead (onder), by die restaurant te verwelkom.  

Op Dinsdag, 20 Mei 2014, is ‘n verwelkoming vir Sjef Pead gereël. Hier het hy ons verras met ‘n drie-gang maaltyd, wat nie net 5 ster gehalte was nie, maar ook ‘n onvergeetlike fynproewerservaring was. 

'n Paar uitsoek gaste is genooi om die hoë kwaliteit kos en voortreflike diens van die Great White House in Kleinbaai, te geniet. Hierdie funksie was net ‘n voorsmaak van dit wat nog vir besoekers aan die restaurant, voorlê. Chris sal in die nabye toekoms sy eie stempel op die algemene spyskaart afdruk, waar hy sy 26 jaar werkservaring in die restaurantbedryf sal gebruik, om dit wat klaar goed is, voortreflik te maak. Chris is van kleins af ‘n kos entoesias, en het op 5 jarige ouderdom aan sy eerste bak-kompetisie deelgeneem. Hy het al verskeie bestuursposte by groot maatskappye beklee. Die pos by die Great White House wat meer intiem en nader aan die kliënt is, gee hom ruimte om terug te beweeg na sy liefde vir kos en weer sy kreatiewe sy uit te leef. Hy is ook tevrede met sy besluit om Gansbaai vir die groot stad te verruil ten einde ‘n leefstyl aanpassing te maak. 

Die spyskaart by die Great White House bevat menige tradisionele en internasionale gunsteling geregte, en spesialiseer veral in vars seekosse. Een van die seekos geregte behoort op elkeen se ‘moet dit probeer’ lysie wees. Chris se uithaler vaardighede komplimenteer die pragtige fasiliteite van die Great White House en ‘n kwaliteit eet-ervaring sal reg laat geskied aan die uitsonderlike walvis skelet wat bo die gaste uittroon.

Bobaas Sjef by GWH

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Walker Bay Field Trip Inspires Grootbos Foundation Students

Walker Bay Field Trip Inspires Grootbos Foundation Students

The Horticulture Students enjoyed a local nature/tourism field trip this week...

Grootbos Foundation
How Much of Yourself Have You Left Behind?

How Much of Yourself Have You Left Behind?

One of the greatest tragedies of living in a narcissistic relationship is that you don't lose yourself all at once.

Stanford Youth Complete Employability Training

Stanford Youth Complete Employability Training

These are the faces of 21 youths from Stanford who completed 3 days of Employability Training.

Grootbos Foundation
When Your Dreams Become Too Dangerous to Dream

When Your Dreams Become Too Dangerous to Dream

One of the quietest losses in a narcissistic relationship is not something you can see. 

A Creative Photography and Writing Challenge

A Creative Photography and Writing Challenge

Take a photograph of something that catches your attention.

Gansveer Poetry Group
R4,800,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R4,800,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Luxury in abundance, stylish open-plan home offers a peaceful lifestyle...

See All Articles