De Heide Laerskool op Bredasdorp word besoek

De Heide Laerskool op Bredasdorp word besoek

Gansbaai Courant

KFM het De Heide Laerskool op Bredasdorp as deel van hulle Random Acts of Kindness uitreikaksie besoek – Grootbos se Green Futures het by die skool tuine en speelplekke kom aanlê en die Green Futures span het sommer ook sokker speelballe aan die skool geskenk. Die dames van Green Futures, Grootbos (van Gansbaai) is Sharlene de Villiers en Susan Lochner en die dametjies is van KFM.

De Heide Laerskool op Bredasdorp word besoek

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More