WOENSDAG 21 Mei
1. Andre Oosthuizen 38
2. Daan Victor 37
3. Steve Muller 37
4. Solly Wessels 36
5. Charlie Bent met 'n bruto van 72 ook 36 punte. Naaste aan die penne: Bobby Brandt, Solly Wessels en Charlie Bent.
'n Pragtige arend op no. 16 .... Charlie Bent
VRYDAG 23 MEI
1. Jakkie Beukes 20
2. Sextus Neethling 17
3. George Hunt 17
Andre Roos en Jannie Brandt het ook albei 17 punte gehad.
SATERDAG 24 Mei
Net een naaste aan die pen ons eie Dawie Viljoen op 2 & 11. Die kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 36 punte op 'n winderige dag wat vir niks geskrik het nie. Tweede en derde was Dawie Viljoen en Royce Woods albei met 35 gevolg deur Bobby Brandt met 34 punte.
Geluk aan ons Liga span wat gelykop gespeel het teen Caledon (4-4). Hierdie spanne moes nog erger winde trotseer maar vir 'n liga-speler is daar geen genade nie. Of dit nou reën of al waai die wind jou van jou voete af speel moet jy speel.
Nog 'n paar kaartjies beskikbaar vir die Steakaand.
Gholfgroete, Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com