Nuwe uitrustings

Gansbaai Superspar het die Laerskool Gansbaai O/13 Netbalspan se uitrustings geborg.

Vlnr: Jaun-Mari Booysen, Jurinda Martin, Jannika van Niekerk, Morkel van Niekerk van Superspar, Mart-Mari Koekemoer, Mikayla Martinengo, Mari Carstens en Monique Stöckl.