Academia Personeel Skitter

Academia Personeel Skitter

Gansbaai Courant

Academia se geliefde Juffrou Mona Matthews (onder) het die skool en almal wat haar ken baie trots gemaak. Sy het haar Meestersgraad in Engels aan die Universitiet van Stellenbosch ontvang en met Cum Laude geslaag.

Mnr Harry Tobias (regs) het sy Bed graad ontvang met hoofvakke Sosiale Wetenskappe en Lewensoriëntering. ‘n Hele paar van Academia se personeel is tans besig met verdere studies.

Liezel Mostert

Academia Personeel Skitter

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More