Basaarskuif goeie besluit

Basaarskuif goeie besluit

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Die verskuiwing van die jaarlikse VGK Basaar vanaf die kerkterrein na Blompark se Sportgronde was sonder twyfel ‘n goeie besluit,” sê Magrieta Adams, een van die basaarkomiteelede wat hulself oortref het met puik reëlings.

Die basaar word allerweë as ‘n groot sukses beskou en die belangstelling op die sportgronde was oorweldigend. ‘n Groot hoeveelheid mense kon die smaaklike steak- en worsbraai met slaaie terdeë geniet. Dan was daar meer as voldoende koeke, terte, kleinkoekies, nagereg, ‘n olifanttafel, ‘n koffietafel en veel meer om te geniet. Selfs speletjies is gespeel en netbal en bal-oor-kop is gespeel. Magrieta sê die uitstekende vooraf verkoop van seëls (kaartjies) het ook ‘n groot bydrae tot die dag se sukses gelewer. Besoekers het onomwonde na die puik organisering van die basaarkomitee verwys.

“Daar is té veel mense wat baie hard gewerk het om by die naam te bedank, daarom wil ons vir ‘n ieder en ‘n elk baie dankie sê vir die harde werk wat ingesit is, maar veral ook vir die uitstekende basaarlyste deur Gansbaai- en Franskraalondersteuners,” sê Magrieta. Gansbaai OK Foods en Gansbaai Superspar word ook spesiaal bedank vir hulle bydraes tot die basaar, aook Silwerjare se mense wat flink ingespring het met die opruiming van die saal en terrein. Die gesellige atmosfeer en sukses van vanjaar se VGK Basaar sal nog lank onthou word.

Basaarskuif goeie besluit

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles