WOENSDAG 28 MEI
Die wind en weer hou die gholfers in die huis. 1. J Nell 32
2. B Swart 30
3. S Neethling 29
Spogtwees G Hunt
Naaste aan die penne: L Smith, L Hattingh
VRYDAG 30 MEI
1. S Wessels 20
2. J Pieterse 18
3. D Victor 17
SATERDAG 31 MEI
1. J Rahn 40
2. E Matthee 38
3. J Brandt 35
4. J Thompson, S Wessels en Malcolm Bury, almal 34 punte
Naaste aan die penne: Jannie Brandt en Solly Wessels
Vrydagaand gaan Toekie ons verras met Sop met Biltong, daarby gebakte patat, vetkoek met kaas en konfyt.
Net die ding vir die koue weer!!!!!
R 30 Bespreek by Toekie (0722797085) of by die klub.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com