Nardie Groenewald, rugbyspeler in die onder 16 span, is gekies om deel te wees van die Bolandspan. Academia is baie trots op die jong man. Die span het hulp van vele oorde gekry saam met hul afrigter, Ricardo Damons. ‘n Groot dankie aan Corrie Avanant en Denver August vir hul aandeel in Academia se rugby.
Foto: Corrie Avenant, Ricardo Damons, Nardie Groenewald, Denver August en mnr Tommy Wilson