SATERDAG 7 JUNIE
Die vrouens het die mans 'n bietjie ore aangesit. 1. Jannie Brandt 39
2. June Rahn 37.
3. Johan Coetzee 36
4. Steve Muller 36
5. EL Matthee 35
Naaste aan die penne: R Jerrard en M Bury. Spog twees: R Brandt en M Bury.
VRYDAG 6 JUNIE
J Nell, C Bent, G Hunt, J Kruger en J Le Roux het almal 19 punte gehad, maar is geflous deur Jannie Brandt met 20 punte. Naaste aan die Pen: Charlie Bent.
WOENSDAG 4 JUNIE
Die weer het hier gewen.
Geen Kompetisie.
VRYDAGAAND 13 JUNIE
Ondersteun die weeklikse trekking maar trotseer ook die koue. Nog een van Toekie se spesialiteite: Lekker Kerrie en Rys vir net R30. Bespreek by die kroeg.
Gholfgroete, Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com