Uilenkraalsmond Brug

Uilenkraalsmond Brug

Gansbaai Courant

Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns in die area. “Die bouproses van die brug, asook die padbouwerke, het gelukkig nie noemenswaardige skade ná die onlangse reëns opgedoen nie,” sê Johan Kruger, Terrein Agent van die projek. Hy sê die projek is met hoogstens ‘n week vertraag. Gansbaai Courant (Donderdag, 5 Junie 2014) het volledig oor die nuwe brug berig.

Uilenkraalsmond Brug

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More