Sakekamer Lede aand

Sakekamer Lede aand

Gansbaai Courant

Gansbaai Sakekamer hou op 24 Junie ‘n lede-aand (nie-lede is ook welkom). Dit vind plaas om 18:00 in die Toerismeburosaal. Die spreker vir die aand is Francois van der Merwe van Ex-Change. Ex-Change is ‘n Belgiese organisasie waar besigheidsmense hulle kundigheid gratis beskikbaar stel om bestaande klein- en meduim besighede te ondersteun.

Die betrokke besigheid wat van hulle dienste gebruik wil maak, moet aan sekere kriteria voldoen, maar hulle is gemaklik om soveel as moontlik te ondersteun. Die besigheid self het wel sekere kostes (soos plaaslike verblyf, etes, ens), terwyl die kundiges in hulle besigheid werk. Ex-Change verskaf die kundige persone gratis en betaal ook hulle vliegkaartjies na Suid-Afrika. Hierdie is ‘n gulde geleentheid vir sakemanne om van gebruik te maak. Die koste is R60 vir nie-lede en dit sluit verversings in.

Laat weet voor Saterdag, 12h00 indien u kaartjies wil koop. (Doulene 028 3841439 / info@gansbaaibusinesschamber.co.za)

Sakekamer Lede aand

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

December 2017 SUMMER EVENTS!!!!

December 2017 SUMMER EVENTS!!!!

DECEMBER 2017 SUMMER EVENTS!!

Johnny's the Party Pub
Property for sale in Kleinbaai

Property for sale in Kleinbaai

Family home in lush green surroundings for sale.

Seeff
The De Hoop bucket list for 2018

The De Hoop bucket list for 2018

Your 2018 bucket list with 12 memorable things to do at De Hoop. An experience you will never forget!

De Hoop Collection
Nurdle Hunt

Nurdle Hunt

Our DEEP kids went out Nurdle Hunting...

Shining the light on marine pollution with VW and DICT

Shining the light on marine pollution with VW and DICT

To create awareness for the conservation efforts of the Dyer Island Conservation Trust...

DIY: Glazing a Window

DIY: Glazing a Window

An errant ball, a hurled stone, or a falling branch is all it takes to end the life of a windowpane.

Gansbaai Build It
See All Articles