Anchor Yeast opleiding vir Spar

Anchor Yeast opleiding vir Spar

Gansbaai Courant

Baie geluk aan Gansbaai Superspar personeel met die suksesvolle voltooiing van opleiding deur Anchor Yeast. Al die personeel wat die kursus voltooi het, het 'n sertifikaat van bevoegdheid ontvang. Zodwa het 'n sjefkursus voltooi wat deur Unilever aangebied is.

FotoAgter vlnr: Johan (bestuurder), Coenie, Zodwa, De Wet van Niekerk (eienaar)Voor: Esra, Elias, Anna, Marli en Dina.
 

Anchor Yeast opleiding vir Spar

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More