2013/2014 seisoen se laaste toernooi

2013/2014 seisoen se laaste toernooi

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op 7 Junie 2014 het Franskraal Rolbalklub sy laaste toernooi van die 2013/2014 seisoen aangebied.  Dit was 'n ope driespel waaraan elf spanne van elders (Ceres, Caledon, Kleinmond, Hermanus en L’Agulhas) en nege spanne van Franskraal deelgeneem het.  Hierdie tyd van die jaar is dit altyd moeilik om 'n toernooi te reël omdat die winterweer byna onvoorspelbaar is. Die toernooidag het aangebreek en dit was asof die elemente wou hê dat die dag suksesvol moet wees en 'n amperse herfsdag het 'n volle dag se rolbal moontlik gemaak. Franskraal Rolbalklub is dankbaar vir die ondersteuning van rolbalspelers van elders wat ingeskryf het, asook vir die volgehoue jarelange borgskap van Gansbaai Marine. 

Die wenners van die toernooi was soos volg: Garth Thiel en sy span van L’Agulhas was eerste met 39+38 punte met Nico Kriel en sy span van Caledon in die tweede plek met 37+36.  Franskraal se Tommie van Niekerk, Mike Puttick en Henk van der Walt het in die derde plek geëindig met 36+42. Tot volgende seisoen.

 Pieter Conradie

Foto: Die L'Agulhasspan is as die algehele Gansbaai Marine Borgdag wenners gekroon vlnr :  Jacques Prins, Garth Thiel, Thabo Thiel (Jnr), saam met Franskraal president, Ivan Giles

2013/2014 seisoen se laaste toernooi

Pieter Conradie

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles