‘n Kursus oor Geestelike Oorlogvoering word op Saterdag, 28 Junie 2014 vanaf 09:00 in die AGS Kerkgebou aangebied. Die aanbieder daarvan is past Andre Vaynol van Prophetic Word in Hermanus.
Kostes beloop R40 per persoon wat vir die koste van die handleidings, wat verskaf sal word, bedoel is. Koffie en tee, asook ‘n ligte middagmaal, sal aangebied word.
Die kursus dek onder ander die volgende onderwerpe:
(1) The need to intercede and supplicate.
(2) The purpose of intercession.
(3) How to pray for local churches, communities, cities.
(4) Praying for foreign countries and governments.
(5) What we pray for and what we pray against.
(6) How to pay for Angelic help.
(7) How to seek the ‘face of the Lord’ and how to enter into His presence.
(8) Prophetic Intercession. Declaring victory from the Throne.
Die onderwerpe sal in periodes van 40 minute elk opgedeel word. “Sertifikate vir Teenwoordigheid” sal uitgereik word en na kursusgangers se posadresse gepos word.
Navrae kan aan past Frikkie Zeelie by 082-498-6992 gerig word.
Hardus Botha
Internet Foto: Past Andre Vaynol