So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die duiweboere hul duiwe het 'n onbekende siekte in die wedvlugmandjies opgedoen. Die duiwe vrek op 'n streep en veeartse se raad werk ook nie. Die hokke wat op die oomblik die ergste deurloop is Louis@Johannes en Corinne@Janine. Corinne het aan die laaste 2 wedvlugte onttrek. Uitslae soos volg:
Laingsburg 1 Jaar oud
Corinne & Janine 1ste, 2de, 3de, 12de, 16de
H Hitge B 4de, 5de, 14de, 17de, 18de
Louis & Johannes 6de, 7de, 9de, 10de, 11de,
D Smith 8ste, 13de, 15de
H Hitge A 19de, 20ste
Laingsburg OPE 2
D Smith 1ste, 4de, 19de
Louis & Johannes 2de,7de,9de,11de,15de,16de,20ste
Corinne & Janine 3de, 6de, 8ste
A Leonard 5de, 13de
H Hitge A 10de, 12de, 14de, 18de
H Hitge B 17de
Laingsburg 3 JO
A Leonard 1ste, 3de, 7de, 8ste
D Smith 2de, 5de, 6de, 10de
Louis & Johannes 4de, 16de, 17de
H Hitge B 9de, 11de, 13de, 20ste
H Hitge A 12ste, 14de, 15de, 18de
Norman Stevens 19de
Laingsburg 4 Ope
H Hitge A 1ste, 2de, 10de, 18de, 19de
A Leonard 4de, 15de
Louis & Johannes 5de, 9de, 16de
D Smith 7de, 8ste, 20ste
H Hitge B 3de,6de,11de,12de,13de,14de,17de
Groete tot volgende week, Corinne