Sea Stars is woelig

Sea Stars is woelig

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Die Sea Stars Netbalklub van Gansbaai het hulself gedurende die afgelope twee maande goed van hul taak gekwyt,” vertel Bertruline Dickson van die klub.

Sy sê hulle is op 17 Mei na Hermanus en die telling was soos volg: A-span wen teen Hangklip (Kleinmond) 16-15; B-span verloor teen Grabouw 7-10. Op 31 Mei is die spanne na Bredasdorp, met die volgende telling: A-span verloor teen Swellendam 16-18 en die B-span wen teen Happy Hearts (Bredasdorp) 14-13. Die tuiswedstryd op 20 Junie eindig soos volg: die A-span wen teen Happy Hearts (Bredasdorp) 23-16 en die B-span verloor teen Ikamvalethu 8-14.

Die klub se volgende wedstryd is op 27 Julie te Kleinmond. “Die klub wens graag vir Leana Botbyl sterkte toe met haar knie-operasie en dat sy spoedig sal herstel,” sê Bertruline. “Ons wens ook vir Donita Kaptein geluk wat gekeur is om op 15 Julie in Hermanus aan die proewe vir Overberg Ontwikkelingspan te gaan deelneem. Bertruline bedank graag vir De Wet van Niekerk van Gansbaai Superspar en Piet van Lekkerbekkie vir die donasies vir hulle hoenderbraai. “Dit was ‘n groot sukses en ons getroue ondersteuners was weer eens baie lojaal.”

Vir hulle gereelde sportlesers sê sy: “Ons speel netbal vir die liefde en passie wat ons vir die sport het en ook om Gansbaai se mense trots te laat voel!”

Navrae kan aan Bertruline Dickson by 072-707-5687 gerig word.

Hardus Botha

Sea Stars is woelig

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Walker Bay Field Trip Inspires Grootbos Foundation Students

Walker Bay Field Trip Inspires Grootbos Foundation Students

The Horticulture Students enjoyed a local nature/tourism field trip this week...

Grootbos Foundation
How Much of Yourself Have You Left Behind?

How Much of Yourself Have You Left Behind?

One of the greatest tragedies of living in a narcissistic relationship is that you don't lose yourself all at once.

Stanford Youth Complete Employability Training

Stanford Youth Complete Employability Training

These are the faces of 21 youths from Stanford who completed 3 days of Employability Training.

Grootbos Foundation
When Your Dreams Become Too Dangerous to Dream

When Your Dreams Become Too Dangerous to Dream

One of the quietest losses in a narcissistic relationship is not something you can see. 

A Creative Photography and Writing Challenge

A Creative Photography and Writing Challenge

Take a photograph of something that catches your attention.

Gansveer Poetry Group
R4,800,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R4,800,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Luxury in abundance, stylish open-plan home offers a peaceful lifestyle...

See All Articles