Rolbalnuus

Rolbalnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die algemene Jaarvergadering van Franskraal Rolbalklub wat op Vrydag 20 Junie,  na lang voorbereiding, gehou is behoort tot die verlede.  Hiermee rig ons woorde van hartlike dank aan die uittredende President en -Bestuurspan  vir die harde werk wat hulle die afgelope jaar, suksesvol, tot voordeel van Franskraal Rolbalklub verrig het.  U werk en ywer  word baie hoog op prys gestel. Ivan aan jou en jou span wens ons alles wat mooi is toe en ons hoop julle geniet nou rolbal sonder die gepaardgaande stres van die verskillende ampte.

Die nuwe verkose bestuur is: President - Philip Malherbe, Vise-President - Jane de Villiers, Sekretaris - Marius de Wit, Tesourier - Kristo Jooste, Klubkaptein - Archie Chambers en die Klubbestuurder is Gert Pretorius.  Hartlik geluk aan julle en ons wens julle alle sukses toe met die bestuur van Franskraal Rolbalklub gedurende die volgende termyn.  Daar wag baie uitdagings op julle, maar ons weet dat die klub, met al sy aktiwiteite, in goeie hand verkeer.

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om ‘n uitnodiging te rig aan almal wat dit oorweeg om betrokke te raak by die spel rolbal.  Hierdie sport is van lae intensiteit en is geskik vir alle ouderdomme.  Self fisiesgestremdes, gesiggestremdes en persone wat in rolstoele gekluister sit, kan gerus kom deelneem.  Ons klub beskik oor uitstekende afrigters wat vir u sal leer hoe om kompeterend teen - en saam met  -  nie-gestremdes spelers deel te neem. 

Franskraal Rolbalklub beoog ook om, sodra die weer saamspeel, kaalvoet rolbal op Woensdae vir alle werkende en nie-werkende persone aan te bied. Dit gaan groot pret wees en sal na werksure plaasvind.  Ons sal lesers van Die Courant hieroor verwittig sodra  ons daarmee begin.

Vir meer in ligting oor hoe om by ons klub aan te sluit, kan u gerus vir Marius de Wit by (0829260892) mtdewit@absamail.co.za of Philip Malherbe (0829202941) philipm@sswifi.co.za kontak.  Rolbalgroete, Philip Malherbe

Rolbalnuus

Philip Malherbe

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles