WOENSDAG 25 JUNIE
1. C Bent 39
2. S Wessels 36
3. D Viljoen 36
4. L Hattingh 35
Naaste aan die Penne: J Nell, Rupert Roux en Solly Wessels.
VRYDAG 27 JUNIE
1. L Hattingh 21 (38 Bruto)
2. C Bent 19 (38 Bruto)
3. J Brandt 19
4. en 5. J Beukes en J Kruger 17 pte elk.
SATERDAG 28 JUNIE
BAIE GOEIE OPKOMS, DIE WEER HET SAAMGESPEEL EN CASTLE LIGHT HET GESPONSOR. BAIE DANKIE AAN CASTLE LIGHT, NIE NET VIR DIE VRY DRANKIES MAAR OOK VIR DIE PRYSE.
BETTERBALL KOMPETISIE
1. Victor Hunt (Jnr) en Rupert Roux 49
2. G Hunt en Ian Hunt 48
3. S Wessels en R Woods 48
4. S Muller en S Neethling 44
5. S Dreyer en A Coetzee 43
6. R Brandt en J Brandt 43
7. M Bury en K Patterson 43
SPOGTWEES: J Brandt en C Bent
Naaste aan die penne : J Nell, S Muller en Lambert Smith.
ONS WENS ONS VORIGE PRESIDENT NORMAN FISCHER , 'N VORIGE KAPTEIN A. BUTLER ASOOK DIE HUIDIGE PRESIDENT JOHAN COETZEE BETERSKAP TOE MET HUL PROBLEME IN HUL SIEKBEDDENS.
DAAR IS NOG KAARTIES VIR DIE STEAKAAND VRYDAG 4 JULIE
Groetnis, Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com