Petrolstasie by Overberg Agri

Petrolstasie by Overberg Agri

Gansbaai Courant

Die opgradering van die brandstof-petrolstasie by Overberg Agri is in volle swang. Hierdie gat van 4 meter word tans gereed gemaak om twee groot petroltenks te akkommodeer. Die beoogde nuwe pad (R43) na Hermanus en 'n verkeersirkel by die Stanfordkruising sal tot gevolg hê dat Overberg Agri se ingang ook mettertyd 'n entjie verder van die sirkel geskuif sal word.

Petrolstasie by Overberg Agri

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More