Verlede week se verjaarsdae (jammer dis laat) was as volg:
Julie 2 Ds Van Wyk en A Olivier
4 JT Kruger, me C van Niekerk en
J Williams
6 D Bester
7 S Neethling, L Claasen en H Fourie
Hierdie week se verjaarsdae - Baie geluk aan julle almal!
11 R Smith
13 J Swart, me Meyer en J Millard
15 Mnr du Toit en M Maritz
16 J Bezuidenhout
17 J P Stander en JL Maclachnan
WOENSDAG 2 JULIE
1. Andrey Roos 37
2. George Hunt 37
3. Steve Donnelly 37
4. Wessel Wessels 36
SPOGTWEES
Daar was net een op no 17 Wessel Wessels
NAASTE AAN DIE PENNE
Steve Muller (2&11), Steve Donnelly (17), Daan Victor (15)
VRYDAG 4 JULIE
Net vyf gholfers het dit op die baan gewaag waarvan twee
gou-gou omgedraai het. George Hunt, Leon Hattingh en Andrey Roos het deurgedruk en pryse behaal.
SATERDAG 5 JULIE
As gevolg van die die ongure weer was daar geen kompetisie nie. Ongelukkig moes ons liga-spelers op Hermanus gaan speel in hael en woeste weer. Net Bev Swart het daarin geslaag om sy wedstryd te wen.
Die gholfers van Gansbaai het nog een van sy eertydse lede verloor. Ons meegevoel aan die familie van Jan Vermeulen.
Gholfgroete
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com