Die uitslae is soos volg:
Leeu Gamka 2 JO
H Hitge A 1ste, 4de, 5de, 13de, 16de
D Smith 2de, 10de, 11de
H Hitge B 3de, 6de, 8ste, 14de, 17de
A Leonard 7de, 12de, 15de, 18de
N Stevens 9de
Leeu Gamka 2 OPE
A Leonard 1ste, 3de, 6de, 10de, 14de, 16de, 18de
H Hitge A 2de, 4de, 5de, 7de, 11de, 15de, 17de
H Hitge B 8ste, 9de, 13de, 19de
Louis@Johannes en Corinne@Janine het onttrek weens duiwe wat siek is.
Hierdie Saterdag was die weer op die oog af goed maar die duiwe het gesukkel om by die huis te kom van Beaufort-Wes af. Die berge was redelik toegetrek van die mis en dit belemmer die duiwe om die pad huistoe te vind.
Uitslae is soos volg:
Beaufort-Wes JO
D Smith 1ste, 4de, 18de
Louis@Johannes 2de, 3de, 10de, 19de
H Hitge A 5de, 8ste, 9de, 13de, 14de, 17de
H Hitge B 6de, 11de
A Leonard 7de, 16de
N Stevens 12de
Corinne@Janine 20ste
Beaufort-Wes OPE
A Leonard 1ste, 2de, 4de, 16de, 20ste
Corinne@Janine 3de, 11de, 15de
H Hitge B 5de, 7de, 12de, 18de, 19de
D Smith 6de
H Hitge A 8ste, 14de, 17de
Louis@Johannes 9de, 13de
N Stevens 10de
Groete Corinne