Verjaarsdae: Baie Geluk
Julie 19 E Engelbrecht en M Christmas
21 S Visser
22 JJK Whiteman, RH Norton, en
C van Rensburg
23 D Coetzee
WOENSDAG 9 JULIE SLOEGTERS
1. Piet du Toit 41
2. Jan Le Roux 38
3. Solly Wessels 37
4. George Hunt 36
5. D van der Merwe 36
DANIEL VAN DER MERWE WEN TWEE VAN DIE NAASTE AAN DIE PENNE EN BEHAAL OOK 'N SPOGTWEE. CHALIE BENT EIS DIE ANDER NAASTE AAN DIE PEN OP ASOOK 'N SPOGTWEE. Dit wil voorkom of net die laer voorgees weet waar die putjies is.
VRYDAG 11 JULE HOENDERKOMPETISIE
Hier loop Leon Hattingh met die louere weg met 22 punte, gevolg deur Daniel van der Merwe, Jakkie Beukes en Jannie Brandt almal met 16 punte.
SATERDAG 12 JULIE BEESKRAAL -OPE
DANKIE AAN ZONART WAT DIE DAG GEBORG HET.
Dit was 'n baie goeie dag vir die gholfklub. Nie net het ons eie spelers die dag ondersteun nie maar feitlik die hele personeel van Zonart was hier, of om gholf te speel of net te kom ondersteun.
Die kompetisie was in vier afdelings ingedeel: Tollies, Bulle, Osse en Koeie. Dit het volgens ouderdomme gewerk.
Tollies: (0-40)
1. L. Smith 38
2. Daniel van der Merwe 38
3. M. Tobias 36
Bulle: (41-60)
1. Andre Roos 37
2. Malcolm Bury 37
3. Wolf Kiebler 34
Osse: (61- amper dood)
1. Bev Swart 40
2. Dawie Rossouw 37
3. Charlie Bent 35
Koeie (0-wie weet?) gewen deur Jannie Brandt (34) gevolg deur June Rahn (25) en Stella Swart(23)
VOLGENDE STEAKAAND EN TREKKING WAT GEWEN MOET WORD 1 AUGUSTUS 2014
GHOLFGROETE
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com