67 Minute vir Madiba

67 Minute vir Madiba

Gansbaai Courant

Academia kom nou al ‘n geruime tyd saam met die veiligheidshuis – Nuwe Hoop – in Beverly Hills. Vanjaar met Madibadag het die personeel en leerders speelgoed, kos en dies meer vir die huis geskenk. Tans is daar sewe kindertjies vanaf 5 jaar oud tot 12 jaar oud. Die huis sdal enige donasies verwelkom en die huismoeder, Mev Debra Prins, kan by die huis gekontak word.

67 Minute vir Madiba

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More