Gansbaai Gholfnuus

 VERJAARSDAE

JUNIE  25 G du Toit en E Eisenbarth

           27 JP Strydom, me S Wessels

                en DW Smith

           29 FD Visagie en L Haarof

Baie geluk aan julle almal. 

WOENSDAG 16 JULIE  SLOEGTERS

 1.  Charlie Bent    39  (bruto 74)

2. George Hunt      38

3. Bobby Brandt    34

4. Dawie Viljoen   34

5. Jan le Roux        34

Pragtige arend deur George Hunt op die 16de gat. Spog twees : Charlei Bent en L. Lombaard. Naaste aan die penne: Leon Lombaard, June Rahn en Charlie Bent. 

SATERDAG 19 JULIE 

DIE KOMPETISIE WAS 'N HOUESPEL (MEDAL)

Dankie aan Kleinbaai Motors vir die petrolgeskenkbewys.

1. Bobby Brandt  netto  70

2. Charlie Bent              74

3. George Hunt              74

4. Solly Wessels en Jan Le Roux albei met 76 netto. 

Net een spog twee Charlie Bent en die naaste aan die penne was Sextus Neethling en Daan Victor. 

DAAR WAS GEEN KOMPETISIE OP VRYDAG NIE AS GEVOLG VAN DIE WEER

VOLGENDE STEAKAAND 1 AUGUSTUS - ASOOK 'N LEDETREKKING VAN R1000 WAT GEWEN MOET WORD .

 Jannie

 GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com