OMGEE verdryf koue

OMGEE verdryf koue

Gansbaai Courant

Die OMGEE Bediening het Vrydagaand heel gepas in snerpende koue 'n Winter Kersfeesete aangebied. Die saal is omskep in 'n towerland van liggies en 'n heerlike buffetete is voorgesit.

Elke gas het ook 'n presentjie onder die boom gesit vir inwoners van Huis Breda wat as pasiënte in De Kelders versorg word. Die aand is goed ondersteun en die volgende instansies en persone word opreg bedank:

The Great White House vir die sop, OK Foods vir die broodrolletjies, Ben Parsons vir die wyn en druiwesap, Pieter Deon vir die houthartjies, Hermanus Drankwinkel vir die sjerrie, Clive Ording vir die leen van die waaier, Prime Cut vir sy hulp en raad met die vleis, Henk de Milander vir die geyser, Dirk Büchner vir die ontwerp van die kaartjies, Awie vir die skenking en die gaste vir die kersgeskenkies vir Huis Breda.

Francois de Jongh

OMGEE verdryf koue

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Mid Winter Beach Trails

Mid Winter Beach Trails

Mid Winter in the Overberg and still wonderful weather to ride in.

Serendipity - Villa The Cherry

Serendipity - Villa The Cherry

Do you wanna hear an incredible story? Let me tell you one.. This blog is about how The Cherry came into our live.

Villa The Cherry
Latest addition to Bay Tyre's services

Latest addition to Bay Tyre's services

Bay Tyres now offers exhaust and lubrication services (minor service)!

Bay Tyres
Whale Viewing 2018: A Guide to Boat-based Whale Watching

Whale Viewing 2018: A Guide to Boat-based Whale Watching

The low, bellowing call of a lone Southern Right Whale echoes through the waters of Walker Bay.

Our gentle giants have returned!

Our gentle giants have returned!

W.e had our first official whale trip of the season and as we launched from Gansbaai harbour.

The Strandveld is where...

The Strandveld is where...

Photographic journey, why we love our region...

See All Articles