Gansbaai Gholfnuus

AUGUSTUS VERJAARSDAE

10de FJ Van Eeden

15de F Fouche, Baie Geluk! 

WOENSDAG 30 JULIE  SLOEGTERS

Vir 'n verandering het ons weer 'n goeie veld gehad.

1. J Nell                39

2. J Thompson   37

3. S Muller           35

4. S Wessels      34

5. R Woods         34

Naaste aan die penne:  J Nell (op twee van die drie gate)   en J. Beukes. Spogtwees: J Beukes, L Lombaard  en J Nell.

VRYDAG  1 AUGUSTUS  HOENDERKOMPETISIE ( GEBORG DEUR SPAR)

1. J Kruger           23

2. C Bent              19

3. S Wessels      18

4. D van der Merwe 18 (Daniel het ook die naaste aan die pen gehad)

5. A Roos            18

SATERDAG 2 AUGUSTUS 4BBB STABLEFORD

BAIE GOEIE OPKOMS.

LYK VIR MY DIE MANNE HOU VAN BETTERBALLS!!!!   Andre Coetzee wen nie net die naaste aan die pen op  putjie 17 nie maar behaal ook daar 'n spogtwee. Op No 11 is dit Steve Muller (naaste aan die Pen) en ons Dominee Dirk van Dyk 'n Spogtwee op no. 8. 

In Gholf praat mense van Ringers! Beoordeel self

1. Bev Swart en Steve Muller            50

2. J. De Waal en B. Laubcher          41

3. S. Dreyer en A. Coetzee                41

4. S. Wessels en R. Woods             41

5. R. Brandt en M. Bury                      39

BAIE DANKIE AAN AL DIE ONDERSTEUNING BY DIE STEAKAAND. DIT WAS WEEREENS 'N GROOT SUKSES.

GELUK OOK AAN MARGI MULLER WAT 'N HELE R1000 RYKER IS . BY ELKE STEAKAAND GAAN DAAR 'N  NOMMER GETREK WORD TOTDAT IEMAND DIT WEN. (ONGELUKKIG MOET DIE PERSOON TEENWOORDIG WEES) CHARLIE BENT , SEXTUS NEETHLING EN JOHAN KRUGER HET DIE KLUB VERTEENWOORDIG IN DIE SANLAM STREEKS UITDINNE OP ROBERTSON. ONGELUKKIG HET NIE EEN GESLAAG OM NA DIE VOLGENDE RONDTE DEUR TE DRING NIE.  

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com